work on achieving better results in Afrikaans.
Revise the following Afrikaans questions commonly used in test papers.
Skryf die sinne oor in die verlede tyd
rewrite the sentences in the past tense
skryf die sinne oor en begin met
rewrite the sentences and start with
gee die teenoorgestelde geslag
give the opposite gender
vol die ontbrekende woorde in
fill in the missing words
hoeveel is dit
how much is it
skryf die regte woord onder die prentjie.
write the correct word below the picture.
Rangskik die woorde om a sin to maak.
Arrange the words to make a sentence.
Voltooi die sinne
Complete the sentences
wat is hierdie
what is this
wat beteken
what does it mean
gebruik die blok hier onder om jou te help.
Use the block below to help you.
voltooi die volgende sinne
complete the following sentences
vervang die onderstreepte woorde
replace the underlined words
woorde wat verander
words that change
hoeveel is dit
how much is it
skryf die regte woord onder die prentjie.
write the correct word below the picture.
Rangskik die woorde om a sin to maak.
Arrange the words to make a sentence.
Voltooi die sinne
Complete the sentences
wat is hierdie
what is this
wat beteken
what does it mean
gebruik die blok hier onder om jou te help.
Use the block below to help you.
voltooi die volgende sinne
complete the following sentences
vervang die onderstreepte woorde
replace the underlined words
woorde wat verander
words that change
lees die volgende leesstuk
read the following reading
skryf die volgende sinne in die hede tyd
write the following sentences in the present tense
skryf die meervoude van die woorde
write the plurals of the words
kyk nou mooi na die volgende sin
now look carefully at the following sentence
verdeel die volgende woorde
divide the following words
wat pas by wat
what fits with what
Often children do not understand the actual question in an Afrikaans test. Revising various common Afrikaans questions from Afrikaans test papers can improve their confidence and bring better results in the Afrikaans year mark.